ProAgri

September 12, 2017

Sojabone is lewensvatbare alternatief tot mielies.

Sedert 2013 is daar jaarliks ‘n tekort aan sojabone wat, in die lig van die oorskot mielies, dit ‘n lewensvatbare plant-opsie vir landbouers maak. Vanjaar se reuse-ooraanbod mielies sal in alle waarskynlikheid lei tot voorraad-oordrag na […]